deur AfriForum | Mei 16, 2019 | Argiewe
Altesaam 10 lede van AfriForum se Bellville- en Kraaifontein-buurtwag het die afgelope tien weke ’n selfverdedigingskursus voltooi. Dié kursus is in samewerking met COBRA Self Defense Systems aangebied. Die buurtwaglede het die kursus ná afloop van die finale klas op...
deur AfriForum | Mei 16, 2019 | Argiewe
Afrikaans het op Woensdag 8 Mei 2019 sy 94ste bestaansjaar as erkende landstaal gevier. AfriForum Jeug se kampustakke het hierdie mylpaal op Donderdag 9 Mei 2019 saam met die studente gevier. Hierdie viering het plaasgevind op die...
deur AfriForum | Mei 15, 2019 | Artikels
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag in die Randburgse landdroshof getuig dat hy onskuldig is aan die klag van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur. Hy verskyn op dié aanklagte nadat ’n vrou in ’n ongeluk dood is toe sy Porsche 911...
deur AfriForum | Mei 15, 2019 | Argiewe
AfriForum se Gou-Kou-plaaswag en Riversdal-buurtwag het op 12 Mei 2019 in samewerking met die SAPD ’n groot sukses in die Hessekwa-gebied behaal deur vyf verdagtes te arresteer. Dié verdagtes is gesoek vir verskeie misdade, waaronder diefstal van sonpanele...
deur AfriForum | Mei 15, 2019 | Argiewe
AfriForum het op 14 Mei 2019 ’n skrywe aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oorhandig en hul op terme geplaas om ’n beperking in te stel oor die hoeveelheid visse wat met nette in die Bon Accord-dam gevang word, asook om teenoor die onwettige...