Header Artwork

AfriForum Jeug lê klagte teen EFFSC-betoging by die UV

AfriForum Jeug het vandag ’n klagte teen die studente van die EFFSC (EFF Students Command) by die Universiteit van die Vrystaat (UV) aanhangig gemaak. Dít volg nadat EFF-studente aan die UV vandag begin betoog het. Talle klasse en toetse is tydens die betoging ontwrig...

Theo De Jager weer tot president van WLO herkies

AfriForum verwelkom dr. Theo de Jager, uitvoerende direksievoorsitter van die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), se herverkiesing tot president van die Wêreld Landbou-organisasie (WLO). Dr. De Jager was die eerste Suid-Afrikaner wat in 2017 verkies is as president...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN