deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Artikels
Reshall Jimmy se geregtelike doodsondersoek het vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof voortgeduur. Ford se deskundige, die Amerikaanse ingenieur John Loud, het gister in sy getuienis verduidelik waarom die “body control unit” of BCM van Jimmy se Ford Kuga na sy...
deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het in samewerking met ander rolspelers op 17 en 18 Mei 2019 dié dorp en omliggende gebiede veilig gehou as deel van die nasionale patrollie wat die burgerregte-organisasie van stapel gestuur het. Dié rolspelers sluit die...
deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Bethlehem, Bultfontein, Harrismith, Odendaalsrus, Ventersburg, Winburg en die Sandrivier-distrik het op 17 Mei 2019 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid op te skerp. Dié patrollie is van...
deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Argiewe
AfriForum se agt veiligheidstrukture in die Matzikama-streek het op 17 en 18 Mei 2019 in samewerking met die SAPD en die plaaslike verkeersdepartement hul omgewing veilig gehou as deel van AfriForum se nasionale patrollie. Altesaam 172 patrolleerders het aan...
deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Velddrif het op 17 en 18 Mei 2019 in samewerking met die Port Owen-buurtwag dié dorp en omliggende gebiede veilig gehou as deel van die organisasie se nasionale patrollie. Altesaam 29 patrolleerders het tydens dié patrollie meer as...