deur AfriForum | Mei 23, 2019 | Argiewe
Die regspan van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte van Coligny, onder leiding van adv. Barry Roux, gaan direk na die hoogste hof van appèl petisioneer om verlof te kry om appèl aan te teken teen hulle skuldigbevinding deur die hooggeregshof in Mmabatho aan moord op...
deur AfriForum | Mei 23, 2019 | Argiewe
John David Loud (’n Amerikaanse ingenieur), Ford se deskundige getuie, het gister in die Wes-Kaapse hoë hof in die geregtelike doodsondersoek na Reshall Jimmy sy getuienis in hoof afgehandel. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, sal Loud...
deur AfriForum | Mei 23, 2019 | Argiewe
Die Valke het vandeesweek sowel die munisipale bestuurder van die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit as die hoof van ’n sekuriteitsmaatskappy in hegtenis geneem nadat AfriForum strafregtelike klagtes ingedien het. Amptenare van dié munisipaliteit en die hoof van die...
deur AfriForum | Mei 23, 2019 | Artikels
Die munisipale bestuurder van die Dihlabeng-munisipaliteit, Busa Molatseli (53), en mnr. Tefo Warnic Montsitsi (51), direkteur van die Zero Tolerance Veiligheidsmaatskappy, is elk op borgtog van R10 000 vrygelaat nadat hulle gister in die landdroshof in Kroonstad op...
deur AfriForum | Mei 23, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Meyerspark, Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes, Rayton, Cullinan, Kameeldrift, Waverley en Wes-Moot het die burgerregtewaghond se nasionale patrollie op 17 Mei 2019 in die...