deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Kuruman, Kathu, Keimoes en Springbok het dié burgerregtewaghond se nasionale patrollie op 17 Mei 2019 uitgevoer. Dié patrollie is van 16:00 tot 06:00 in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies, sekuriteitsmaatskappye,...
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Edenvale-tak het op Donderdag 23 Mei 2019 hul algemene jaarvergadering gehou en ’n nuwe bestuur vir dié tak gekies. Die doel van die vergadering was ook om terugvoer aan die gemeenskap te gee oor die tak se...
deur AfriForum | Mei 28, 2019 | Argiewe
AfriForum het vanjaar 127 vullisterreine in al nege provinsies geoudit as deel van ’n nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 5 uit 25 vullisterreine wat in Mpumalanga geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens...
deur AfriForum | Mei 28, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum het ’n dispuut met MultiChoice verklaar na aanleiding van die inkonsekwente toepassing van dié televisiemaatskappy se politieke beleid. Dít volg nadat MultiChoice aangekondig het dat hulle beleid is om nie blootstelling te gee aan persone wat verdelende...
deur AfriForum | Mei 28, 2019 | Argiewe
AfriForum het vanjaar 127 vullisterreine in al nege provinsies geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 1 uit die 15 vullisterreine wat in Noordwes geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen....