deur AfriForum | Jun 7, 2019 | Argiewe
AfriForum veroordeel dr. Zweli Mkhize, nuwe minister van gesondheid, se aankondiging dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)-plan so gou moontlik ingestel moet word. Mkhize het vandag tydens ’n mediakonferensie beweer dat die vraag nie is óf die NGV ingestel...
deur AfriForum | Jun 7, 2019 | Artikels
“Afrikaans is ’n hoëfunksie- amptelike taal in Suid-Afrika en ons kinders is daarop geregtig om onderrig in hul moedertaal te ontvang.” Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, Werner Human, adjunkhoof van Solidariteit en Carien Bloem, onderwyskoördineerder...
deur AfriForum | Jun 6, 2019 | Argiewe
7 Junie 2019 is die tweede herdenking van die Knysna-brande, wat groot verwoesting – insluitend lewensverlies – in Knysna en die omliggende gebiede veroorsaak het. Direk ná afloop van die brand het AfriForum Helen Zille, voormalige Wes-Kaapse premier, se toestemming...
deur AfriForum | Jun 6, 2019 | Argiewe
AfriForum verwelkom die vonnisoplegging van Sebenzile Simane (32) vanoggend in die Oos-Kaapse hoë hof in Port Elizabeth. Simane is effektiewelik tot 173 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy gister skuldig bevind is aan 17 klagtes – waaronder poging tot moord en...
deur AfriForum | Jun 6, 2019 | Artikels
Elke geslag het ’n verantwoordelikheid om sy eie toekoms te skep en te bou. Om dit te doen moet daardie geslag egter dit wat hulle van die vorige geslag ontvang het, gebruik, bewaar, ontwikkel en uitbou ten einde weer iets vir die volgende geslag na te laat. As dit...