Header Artwork

AfriForum en SAPD arresteer 12 onwettige myners

AfriForum se Springs-buurtwag het op 7 Junie 2019 in samewerking met AfriForum se lugsteundiens en die polisie ’n klopjag in en om Springs uitgevoer. Altesaam 12 onwettige myners is tydens die klopjag in hegtenis geneem en daar is ook op gereedskap beslag...

AfriForum stig tak én buurtwag in Boksburg

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 6 Junie 2019 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Boksburg gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte aan ’n AfriForum-tak en -buurtwag uitgespreek het om die voortslepende munisipale probleme en die...

AfriForum: Nóg R109 000 pas van EFF en Malema ontvang

Julius Malema en die EFF het pas ’n verdere bedrag van R109 098,30 aan AfriForum betaal om beslaglegging op hul bates te verhoed. Malema en die EFF se betaling volg ’n week nadat AfriForum se regspan hulle daarvoor op terme geplaas het. Dit beteken dat Malema en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN