deur AfriForum | Jun 12, 2019 | Argiewe
AfriForum se #AnkerdorpPadskou het op 31 Mei 2019 in Nelspruit begin en die Nelspruit-tak het reeds verskeie selfdoen- en skoonmaakaksies in Nelspruit aangepak. Die padskou is met veiligheidsoudits by skole in Nelspruit begin. Dié oudit word by skole gedoen...
deur AfriForum | Jun 12, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 6 Junie 2019 ’n buurtwag in Phalaborwa gestig. Dit volg nadat die gemeenskap ’n behoefte uitgespreek het om hulself te organiseer en om die plaaslike polisiestasie en sekuriteitsmaatskappye met misdaadbekamping in...
deur AfriForum | Jun 12, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag 10 Junie 2019 ’n sertifikaat aan Endriena Johnson, voorman van Gordonsbaai Vasteafval-aflaaifasiliteit, oorhandig en haar geloof vir haar uitmuntende diens en goeie bestuur van hierdie terrein. Die...
deur AfriForum | Jun 11, 2019 | Artikels
Skoolhoofde en onderwysers kan baie maklik in ’n groef verval en só op hul eie en hul skool se oorlewing ingestel wees dat hulle nie meer weet hoe om op die uitdagings van môre en die vierde industriële revolusie te reageer nie. Dit is juis om dié rede dat die...
deur AfriForum | Jun 11, 2019 | Argiewe
AfriForum het in Augustus 2018 ’n lys van sake en oortredings van die Hammanskraal-gemeenskap ontvang wat by die plaaslike polisiestasie aangemeld is. Dié lys bevat meer as 120 klagtes en sluit onder meer sake van moord en verkragting in wat nie deur die...