deur AfriForum | Jun 13, 2019 | Argiewe
AfriForum verwelkom die nuus dat vier verdagtes, wat vermoedelik by die Klapmuts-plaasaanval van 4 Junie 2019 betrokke was, in hegtenis geneem is. “Dit gebeur nie gereeld dat verdagtes kort ná plaasaanvalle vasgetrek word nie en ons verwelkom die polisie se...
deur AfriForum | Jun 13, 2019 | Argiewe
Vyf lede van AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het die afgelope naweek ’n twee dae lange noodhulpkursus voltooi. Hierdie opleiding is in samewerking met Wetton Emergency and Training Services aangebied. Die lede het ná afloop van die kursus sertifikate ontvang en as...
deur AfriForum | Jun 12, 2019 | Artikels
Ouers moet hul denkraamwerk teenoor skolesport verander. Hul toksiese ingesteldheid rondom dit kan té maklik aan hul kinders oorgedra word. Met dié boodskap het dr. Danie Brink, uitvoerende hoof van die Skole Ondersteuningsentrum (SOS), die noodsaaklikheid van ’n...
deur AfriForum | Jun 12, 2019 | Artikels
Die wêreld is besig om radikaal en teen ’n enorme spoed te verander. Onderwysers wat nie onderrig, die klaskameropset en hulself aanpas om tred met dié veranderinge te hou nie, sal kort voor lank irrelevant wees. Dít is die mening van kundiges wat vandag sprekers by...
deur AfriForum | Jun 12, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag die Noordwes hoë hof in Mafikeng genader en ’n dringende bevel bekom om ’n grondgryp te keer, asook om verdere grondgrype op privaat grond buite Rustenburg te verhoed. Die polisie word ingevolge dié bevel verplig om saam met die balju teen die...