deur AfriForum | Jun 20, 2019 | Argiewe
Die staat en verdedigingspan van Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, het vandag hul slotbetoë in die Randburgse landdroshof gelewer in die vervolgingsaak vir sowel strafbare manslag as roekelose en nalatige bestuur. Die verdediging het volgehou...
deur AfriForum | Jun 19, 2019 | Argiewe
AfriForum se Phalaborwa-buurtwag en die SAPD het oor die afgelope naweek vier arrestasies tydens twee afsonderlike insidente in die Phalaborwa-omgewing uitgevoer. Op Vrydagmiddag 14 Junie 2019 het AfriForum se Phalaborwa-buurtwag ’n noodoproep van ‘n lid...
deur AfriForum | Jun 19, 2019 | Argiewe
AfriForum se Brakpan-, Springs- en Germiston-buurtwagte het op 13 Junie 2019 ’n inligtingsessie bygewoon wat deur AfriForum se 911 Traumaslagofferondersteuningseenheid in Brakpan aangebied is. Izel Kruger en Magda Coetzee van AfriForum se hoofkantoor het dié...
deur AfriForum | Jun 18, 2019 | Argiewe
AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag het op 14 Junie 2019 in samewerking met Hartbeesfontein Landelike Veiligheid daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor en aan die eienaar terug te besorg. Dit volg nadat die voertuig tydens ’n rooftog by die...
deur AfriForum | Jun 18, 2019 | Artikels
AfriForum kry dikwels navrae van die algemene publiek oor presies wat die organisasie doen of waarvoor dit staan. Mense wil ook gereeld op sosiale media weet waarom die burgerregtewaghond by sekere veldtogte, hofsake of aksies betrokke is. Hierdie artikel som die A...