deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Taalfeite
Die gesaghebbende taalbron Ethnologue plaas Afrikaans in die topgroep van tale (EGIDS-vlak 1) omdat dit ontwikkel het tot waar dit gebruik en in stand gehou word deur instellings buite privaat huishoudings en in gemeenskapsverband. Volgens die gesaghebbende taalbron...
deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Argiewe
AfriForum en AfriForum Jeug het kragte saamgespan en op Woensdag 26 Junie 2019 ’n skoonmaakaksie op die gronde voor Bakgat Slaghuis in Meyerspark geloods. Dié aksie het tydens AfriForum se internskapweek plaasgevind: Studente van oor die land bestee tyd by AfriForum...
deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Argiewe
AfriForum se Springs-buurtwag het op 26 Junie 2019 in samewerking met verskeie instansies twee verdagtes gearresteer wat vermoedelik by ’n kaartslenter betrokke is. Secure Tech Security van Brakpan was op die spoor van ’n verdagte voertuig en het die...
deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Argiewe
AfriForum se Oos-moot Buurtwag het op Woensdagoggend 26 Junie 2019 drie bossiekappers teruggevind ná dit vermoedelik in die vroeë oggendure gesteel is. Die buurtwag het die verdagte tydens ’n patrollie gewaar en hom met nagsigapparaat dopgehou ná hulle onraad vermoed...
deur AfriForum | Jun 27, 2019 | Artikels
Die Junie-uitgawe van Forum Tydskrif, AfriForum se ledetydskrif, is pas aan ons lede gestuur. In dié uitgawe val die fokus op AfriForum Netwerk, ’n inisiatief wat ten doel het om lede aan te moedig om mekaar en mekaar se ondernemings en dienste te ondersteun. Meer as...