deur AfriForum | Jul 1, 2019 | Argiewe
AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het op 27 Junie 2019 gehelp met die arrestasie van vier verdagtes nadat ’n huisroof kort voor middernag in Onrus plaasgevind het. ’n Soektog is van stapel gestuur nadat inligting oor die verdagtes met rolspelers...
deur AfriForum | Jul 1, 2019 | Argiewe
AfriForum se Oos-Moot- en Moot-buurtwag het op 27 Junie 2019 ’n gebeurlikheidsplan teen geweldmisdaad gesamentlik ingeoefen. Tydens hierdie oefening het buurtwaglede hulself as verdagtes voorgedoen en in ’n gebied gaan wegkruip, terwyl die res van die...
deur AfriForum | Jun 30, 2019 | Argiewe
Die Tshwane-metro mag nie voortgaan met die implementering van sy nuwe elektrisiteitstariefverhogings soos voorgelê aan Nersa nie. Dit kom nadat die burgerregteorganisasie AfriForum in ’n prokureursbrief Nersa versoek het om nie die verhoging goed te keur nie omdat...
deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Artikels
Die plaaslike AfriForum-tak het vandeesmaand moue opgerol en saam met taklede en vrywilligers verskeie projekte aangepak om die dorp te verbeter én in die proses hoop te skep. Die padskou het afgeskop met veiligheidsoudits by skole in Nelspruit om die veiligheid van...
deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Artikels
Die jonk en dinamiese entrepreneurs Charl Oberholzer, Jana Nel en Sandri Loubser, is drie van duisende entrepreneurs wie se ondernemings op die AfriForum Netwerk geregistreer is. In dié video gesels die nuwe Forum Tydskrif-voorbladgesigte oor hul besighede en die...