Migrasie bly ’n warm tema. In die buiteland bepaal migrasiebeleide selfs toenemend verkiesingsuitslae en moet politieke partye baie duidelik in hulle manifeste uitspel hoe hulle oor immigrasie na hulle onderskeie lande voel. In Suid-Afrika emigreer heelwat mense tans...
Is jy more op pad stemlokale toe, maar nog steeds onseker vir wie om te stem? Kyk gerus die volgende video en doen die volgende stembepaler om ‘n ingeligte besluit te maak: https://solidariteit.co.za/stem-bepaler/ Die Solidariteit Beweging verteenwoordig egter...
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, gee volledig terugvoer nadat hy vandag in die Randburgse landdroshof verskyn het in die informele geregtelike ondersoek na die dood van kol. Patrick Karegeya, voormalige intelligensiehoof van...
AfriForum het vandag getuies in hul saak teen Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP), gedwing om mondelinge verklarings in die Potchefstroomse landdroshof af te lê. Dit volg nadat talle diere op haar plaas buite Potchefstroom in 2014...
AfriForum het gewoeker in George tydens die organisasie se #AnkerdorpPadskou. Die plaaslike tak het onder meer water getoets, verskeie skoonmaakaksies aangepak en ’n vullisterreinoudit gedoen. AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het ook onderskeidelik ’n sakeontbyt...