Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, se boek Kill the Boer wat handel oor die wreedaardige werklikheid van plaasaanvalle in Suid-Afrika en hoe die Suid-Afrikaanse regering tot die krisis aandadig is, is Saterdag 30 Junie amptelik...
Die openbare verhore oor of artikel 25 van die Grondwet gewysig moet word, gee landsburgers die geleentheid om aan die grondwetlike proses deel te neem. Die vraag is egter of al die insette en voorstelle werklik deur die ANC-regering in ag geneem gaan word en of...
AfriForum se Trauma Slagofferondersteuningseenheid, AfriForum se Rustenburg-tak en inwoners van die De Goede Hoop-koshuis het die afgelope naweek bystand verleen aan plaasaanvalslagoffers wat naby Koster, Noordwes...
Sowat 300 gemeenskapslede het gister aan ‘n vreedsame optog na die Dawid Kruiper Munisipaliteit in Upington opgeruk om die gewilde Sakkie se Arkie-toeristebestemming van ondergang te...
Die Anker van De Goede Hoop is vandeesweek tydens ’n spog geleentheid bekendgestel en het ten doel om geleenthede te skep om die koshuis te ontwikkel en uit te brei en hoop te gee aan studente wat andersins nie die geleentheid sou hê om verder te studeer nie. Word...