Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Stel ’n kommissie van ondersoek in
Organisasies verenig:...
Projek Nehemia
Wat is Projek Nehemia? Projek...
Meld slaggate, probleme by parke en stukkende straatligte in Pretoria aan
AfriForum word deur gemeenskappe...
Stop Zuma
AfriForum begin burgerlike...
AfriForum Trauma-slagofferondersteuningseenheid
Die AfriForum...
AfriForum staan Eskom se planne vierkantig teen
AfriForum se Alberton-tak staan...
Stop die ANC se haatspraak-wet
Die burgerregte-organisasie AfriForum het...
AfriForum veg vir jou reg tot krag
AfriForum skep regsfonds om munisipaliteite en Nersa...
Heldespel
Ons verlede is ingekleur met helde, ontdekkers,...