Header Artwork
AfriForum se Boksburg-tak verkies nuwe bestuur

AfriForum se Boksburg-tak het op 8 Julie 2021 ’n nuwe bestuurspan verkies nadat lede van die vorige bestuur besluit het om af te staan. Die nuwe bestuur is Francois Reyneke (voorsitter), Gerald O’Kelly (ondervoorsitter), Michelle Holtshousen (tesourier), Charné O’Kelly (sekretaris) en Daniel Ross (buurtwagleier).

“Dankie vir elkeen van hierdie persone wat hul tyd vir die Boksburg-gemeenskap opoffer om ’n beter toekoms vir die gemeenskap te verseker,” sê De Wet Ungerer, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Oos-Rand. Ungerer bedank ook die uittredende span, wat ’n goeie grondslag vir die nuwe bestuur geskep het en steunpilare in die tak was.

Maak vandag nog ’n daadwerklike verskil in jou gemeenskap en sluit by jou plaaslike AfriForum-tak aan: SMS jou naam na 45342 (R1).

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN