Header Artwork


AfriForum se Bethal-tak het op 2 Augustus 2018 hul deurlopende projek voortgesit om slaggate in die dorp te vul. Die tak het sedert Januarie vanjaar meer as 1 500 sakke teer gebruik om slaggate op te vul.
Die slaggate in Simon-, Vermooten- en Van der Stelstraat is tydens die projek herstel.

“Die tak skakel ook met ondernemings in die sentrale besigheidsdistrik om hierdie deel van die dorp op te knap. Besighede en inwoners sal moet saamstaan om die dorp te herstel, maar ons is positief dat ons dit sal kan vermag,” sê Ingrid Human, ’n lid van AfriForum se Bethal tak.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN