PRETDRAF!
Datum: 29/05/2021 @ 08:00
Ligging: Welbedacht Wine Estate, Wellington
Kom geniet ’n sosiale saamhardloopgeleentheid wat met ’n boereworsrol, lekker musiek en goeie geselskap afgesluit gaan word.
As gevolg van die huidige COVID-19-regulasies kan ons wel net vir ’n beperkte hoeveelheid mense voorsiening maak. Vul die vorm hier onder in om te registreer: