AfriForum se skole entrepereneurskompetisie Besigheidsbytjies het gister vir 2021 by die Centurion Christelike Laerskool afgeskop. Vanjaar is daar nuwe kategorieë wat alle leerlinge tot in matriek sal insluit. Besoek www.besigheidsbytjies.co.za om meer uit te vind. Vanjaar se borge is Akademia en PretoriaFM.