Header Artwork


AfriForum se Witrivier-buurtwag het tesame met Full Circle Sekuriteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) die tuine voor die Witrivier-polisiestasie opgeruim.

“Dié aangeleentheid wys net weer eens dat die buurtwag se samewerking met die plaaslike polisie van so aard moet wees dat ons kan saamwerk om só taak te vervul,” sê Hennie Bekker, distrikskoӧrdineerder vir AfriForum in Mpumalanga-Oos.
“Ons buurtwag en die plaaslike polisie is trots daarop dat ons kan saamwerk om die gemeenskap te beveilig, asook om die omgewing ’n beter plek vir almal te maak,” sê Dian Pretorius, voorsitter van AfriForum se Witrivier-buurtwag.
“Die stasie se sekuriteitsheining lyk ook baie sleg en dit word tans deur AfriForum herstel,” sluit Bekker af.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN