Header Artwork
Testamentvoordeel
  1. In geval van ’n gesamentlike testament waar die bates van die eerssterwende gade na die langslewende gade vererf:
    Spesiale bemaking
    Ongeag wie eerste te sterwe kom (óf testateur, óf testatrise, óf gelyktydig), word ’n spesiale bemaking gemaak aan AFRIFORUM MSW (registrasienommer 2005/042861/08) as ’n kontantbedrag van R10 000 (tienduisend rand).
  2. Enkelvoudige testament:
    Spesiale bemaking
    Ek bemaak ’n kontantbedrag van R50 000 (vyftigduisend rand) aan AFRIFORUM MSW (registrasienommer 2005/042861/08).
  3. As die persone Afriforum wil benoem as die restant erfgenaam:
    Restant erfgenaam
    Hiermee benoem ek die AFRIFORUM MSW (registrasienommer 2005/042861/08) as restanterfgenaam van my boedel.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN