deur AfriForum | Mar 1, 2019 | Argiewe
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2019 ’n WhatsApp-boodskap ontvang oor ’n rooftog wat by die Pep-winkel in Volksrust plaasgevind het. Die buurtwag het vinnig op die boodskap gereageer en gehelp om die verdagtes op te spoor. Die voertuig waarmee die...
deur AfriForum | Jul 18, 2018 | Artikels
Ver meer as ’n duisend mense het vandag die openbare vergaderings oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in Vryheid en Mahikeng bygewoon. Afvaardigings van AfriForum was ook daar om lede en ondersteuners se standpunte oor te dra. Voorleggings teen...
deur AfriForum | Jul 4, 2018 | Artikels
“Indien die regering voortgaan met onteiening sonder vergoeding, pleeg hulle ’n misdaad teen Suid-Afrikaners. Die regering se doelwit is nie om grond onder arm mense uit te deel nie, maar om grond eerder self te besit.” Só het Corné Cronjé, AfriForum se hoof vir die...
deur Forum Nuus | Sep 28, 2015 | Artikels
Van Pretoria-Wes tot Lydenburg, Kathu tot Reitz en Sasolburg tot Standerton het AfriForum-takke vandag moue opgerol en begin woeker met selfdoen-projekte om ’n beter land te skep. Die burgerregte-organisasie se eerste dag van die veldtog van 10 dae van selfstandigheid...