Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Ivermektien: AfriForum se regspan oorweeg moontlike regsaksie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie te oorweeg...
Dlamini-Zuma moet teen 20 Januarie antwoord oor entstofkwessie
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma het tot 20 Januarie om antwoorde oor die regering se...
AfriForum: Regering het geen benul hoe om COVID-19-krisis te hanteer
AfriForum is na aanleiding van pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging vanaand van mening dat die...
AfriForum se Wes-Moot-tak skop kameraprojek af by Suiderberg-reservoir
AfriForum se Wes-Moot- en Sentraal-Moot-tak het op 9 Januarie 2021 ’n skoonmaakprojek rondom die...
AfriForum en Solidariteit beplan regsaksie teen regeringsmonopolie op die aankoop en verspreiding van COVID-19-entstowwe
AfriForum en Solidariteit het hul regspan opdrag gegee om ’n saak voor te berei om die regering se...
AfriForum se Buffelspoort-tak installeer sekuriteitskameras
Die AfriForum-tak in Buffelspoort het gedurende Desember 2020 sekuriteitskameras by ’n besige...
AfriForum-buurtwag in Hermanus help brandweer om brand onder bedwang te bring
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 3 Januarie...
AfriForum se Langenhovenpark-tak herstel skadelike slaggate
Die AfriForum-tak in Langenhovenpark, Bloemfontein, het op 23 Desember 2020 drie groot slaggate in...
Hof beslis strande bly gesluit
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het vandag die mosie van die hand gewys om COVID-19...