Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum-buurtwag bied ondersteuning aan Hermanus-brandweer met hommeltuig
AfriForum se Alfa-buurtwag wat deel van die organisasie se Overstrand-tak vorm, het op 25 Maart...
#VatJouKunsteTerug
Deur Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Die COVID-19-pandemie het ’n negatiewe impak op...
AfriForum vier sy 15de verjaarsdag met 275 000 lede!
AfriForum het 15 jaar gelede sy eerste openbare verskyning gemaak in ’n...
AfriForum se Naboomspruit-tak stig ’n buurtwag
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 24 Maart ’n buurtwag op die dorp gestig nadat die gemeenskap...
AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor taalbeleid by Maties
AfriForum Jeug het na die gebeure by die Universiteit Stellenbosch rakende die taalbeleid en die...
AfriForum se Delmas-tak vul slaggate
Die AfriForum-tak in Delmas het die afgelope paar naweke meer as 40 sakke teer (6 ton) gebruik om...
AfriForum doen mondelinge voorleggings aan die parlement oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet en die Wetsontwerp op Onteiening
AfriForum het vandag kommentaar in die vorm van mondelinge voorleggings aan die Ad Hoc-komitee oor...
AfriForum se Kuruman-tak sny gras om brandkrane sigbaar te maak
Die AfriForum-tak in Kuruman het op 22 Maart 2021 die gras wat brandkrane toegegroei het, gesny en...
AfriForum se Lichtenburg-tak woeker om slaggate te herstel
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het die afgelope week, van 16 Maart tot 23 Maart, 351 sakkies...