Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Vanderbijlpark-tak pak skoonmaakaksie aan
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 26 Junie saam met lede van die gemeenskap ’n volhoubare...
AfriForum se Heidelberg-buurtwag bied hulp ná kaping op N3-snelweg
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg, Gauteng het op 24 Junie omstreeks 22:00 inligting ontvang...
AfriForum se Bloemhof-buurtwag vind gesteelde voertuig terug
AfriForum se Bloemhof-buurtwag het onlangs die plaaslike SAPD gehelp om ’n gesteelde voertuig...
AfriForum se Brits-buurtwag trek verdagtes vas met hulp van sekuriteitsmaatskappye
Die AfriForum-buurtwag in Brits het om ongeveer 19:00 op 24 Junie verdagtes aangekeer in...
Minister gemaan om nuwe inligting in ag te neem, ivermektien vir COVID-19 aan te beveel
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I Can Make a Difference-doktersgroep het vandag ’n...
AfriForum se Springs-tak sien verbetering by vullisoorlaaistasie ná volgehoue druk
Die AfriForum-tak in Springs het ná volgehoue druk op die Ekurhuleni-metro uiteindelik resultate...
Randfontein-rioolklagte: Lasbrief vir munisipale bestuurder uitgereik
’n Lasbrief is op 23 Junie 2021 in die Landdroshof in Randfontein uitgereik vir die inhegtenisname...
Politieke wil ontbreek by DWS om plaaslike oplossings vir plaaslike probleme te kry
AfriForum het vandag sy bekommernis uitgespreek oor die gebrek aan politieke wil by die...
Die behoefte aan ’n onafhanklike sportbeweging
Deur Ronald Peters Suid-Afrika is sonder twyfel een van die mees tradisieryke sportlande ter...