Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Voorkom boeliegedrag/afknouery met ’n positiewe skoolklimaat en -kultuur
Deur Leandie Bräsler AfriForum se teenboelieveldtog ondersteun en onderskryf die vernuwing van ’n...
AfriForum se Hessekwa-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se Hessekwa-buurtwagte en -plaaswag het op 1 November 2019 begin met dié...
Standerton-tak en -buurtwag help om nóg ’n brandende huis te blus
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Standerton se hulp is op Vrydag 29 November 2019 ontbied toe die...
AfriForum-buurtwag in Fochville hou gesamentlike Swart Vrydag-operasie
Die AfriForum-buurtwag in Fochville het tydens Swart Vrydag vir die eerste keer saam met die SAPD...
AfriForum appelleer teen Gelykheidshof se uitspraak oor ou Suid-Afrikaanse vlag
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion redes gegee waarom die...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Ermelo-tak verf padtekens by laerskool
AfriForum se Ermelo-tak het op 30 November 2019 verskeie padtekens by die Laerskool J.J. van der...
AfriForum: Raad vir Eiendomsagente se voorgestelde resolusie is blatante rassisme
AfriForum het vandag ’n skrywe aan Lindiwe Sisulu, die minister van menslike nedersettings, en die...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Helderbergkom-tak hou skoonmaakaksie in Gordonsbaai
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Helderbergkom-tak die verlede...
Water-meesterplan: Takel éérs wanbestuur, sê AfriForum
AfriForum is van mening dat Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en...