Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Alberton-tak toon sterk groei in Julie
Die AfriForum-tak in Alberton het sterk groei in Julie getoon ten spyte van die COVID-19-pandemie...
Ivermektien is steeds op voorskrif beskikbaar vir COVID-19
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I can make a difference-doktersgroep doen ’n beroep op...
AfriForum se Springs-buurtwag maak harte oop in koue weer
AfriForum se Springs-buurtwag het op Saterdag 24 Julie 2021 behoorlik hul harte oopgemaak in die...
Saak teen vermeende kindermishandelaars begin
Die saak teen twee ouers wat op klagtes van kindermishandeling in hegtenis geneem is, het vandag...
AfriForum se Lichtenburg-tak stel petisie op teen munisipale verval
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het onlangs ’n petisie opgestel teen die gebrek aan dienslewering...
AfriForum-buurtwaglede, die SAPD, HPG en ander trek verdagtes vas
Die AfriForum-buurtwagte in Potgietersrus, Pietersburg, Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het op...
AfriForum nader SAMRK oor Kimberley se drinkwater
AfriForum het ’n klagte by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien oor die...
Munisipale verkiesings – grondwetlike dilemma
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ondersoek in te stel rakende...
AfriForum se Vryburg-buurtwag staan op teen misdaad
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg het op 21 Julie in dié dorp deelgeneem aan ’n optog teen...