Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum-beheerkamer in noordstreek help misdaad bekamp
AfriForum se beheerkamer vir die noordstreek, wat Gauteng, Limpopo en Mpumalanga insluit, het in...
AfriForum tree toe tot regsgeding; burgers se stemreg moet beskerm word
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan toetree tot die regsgeding oor die Onafhanklike...
AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek neem deel aan nasionale massapatrollie
Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek, wat die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal...
AfriForum se Witrivier-buurtwag onthul mobiele beheerkamer
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 30 Julie 2021 ’n nuwe mobiele beheerkamer vir die buurtwag...
AfriForum-veiligheidstrukture in suidstreek neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum se veiligheidstrukture in die Noord-, Wes-, Suid- en Oos-Kaap het van 30 tot 31 Julie...
Suid-Afrikaanse regering weier samewerking in Botswana-saak
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n regstreekse...
AfriForum se noordstreekbuurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga) het op 30 Julie 2021...
AfriForum se Zeerust-buurtwag behaal talle suksesse in Julie
Die AfriForum-buurtwag in Zeerust het in Julie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat...
AfriForum stig nóg ’n plaaswag in George
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 30 Julie 2021 ’n tweede plaaswag in George gestig. Dié...