Header Artwork


Die AfriForum-buurtwag in Kuruman se reaksiespan het op 20 Januarie 2019 ’n hond uit haglike omstandighede gered danksy die SAPD en DBV se hulp. Dít volg nadat die gemeenskap verskeie klagtes teen die eienaar van die hond by die DBV ingedien het. Weens veiligheidsredes was die DBV egter angstig om die hond alleen van die perseel te verwyder en het gevolglik die buurtwag om hulp genader.

“Dit is ons plig as gemeenskap om te sorg dat ’n veilige en skoon ruimte geskep word – nie net vir ons mense nie, maar ook vir ons diere,” sê Pieter Serfontein, voorsitter van AfriForum se Kuruman-tak.

Raak vandag nog by dié tak se projekte betrokke: Stuur ’n e-pos na gonda.louw@antiek.afriforum.co.za of SMS “Kuruman” na 32532 (R1).

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN