AfriForum is van mening dat die voorgestelde wysigings aan bestaande vuurwapenwetgewing irrasioneel en roekeloos is, en verreikende gevolge inhou. Ons wil graag jou insette oor hierdie drakoniese konsepwetgewing hê of dié van die organisasie wat jy verteenwoordig.
Kom gee jou mening!