AfriForum wil graag ’n dringende beroep op die gemeenskap doen om grondgrype op staatsgrond dadelik aan te meld by die Tshwane-metro.
Vul jou verwysingsnommer hieronder in sodat ons saam ekstra druk kan toepas op die Tshwane-metro om hierdie sake aan te spreek.
TMPD se 24 uur-noodlyn: 012 358 7095/6.
Navrae: SiphoSt@tshwane.gov.za of Landusecontraventions@tshwane.gov.za
Voorbeelde van onwettige grondgrype is Wolwespruit, oorkant SuperSport Park in Centurion en Weslaan in Centurion.