deur AfriForum | Sep 17, 2019 | Ongekategoriseerde
AfriForum se Sasolburg-tak het die afgelope naweek ’n selfdoenaksie gehou om die gevaarlike Minnaarstraat- en Wonderfontein-aansluiting meer sigbaar te maak. Die tak het padtekens vervang, strepe oorgeverf, die stopteken duidelik gemerk en katogies aangebring. Volgens...
deur AfriForum | Sep 6, 2019 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het AfriForum vandag in kennis gestel dat hulle Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, gaan vervolg vir die beweerde aanranding van ’n kolonel in die SAPD. Dít volg nadat AfriForum in Julie vanjaar...
deur AfriForum | Aug 26, 2019 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum is trots om vanjaar weer deel te kon wees van die vierde Monumentale Cantus Koorfees wat op 24 Augustus 2019 by die Voortrekkermonument plaasgevind het. Hierdie wonderlike inisiatief het vier jaar gelede ’n werklikheid geword onder...
deur AfriForum | Aug 23, 2019 | Ongekategoriseerde
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 22 Augustus 2019 nagenoeg 60 ton voer aan boere in die Strydenburg-gebied geskenk ná ’n droogte in dié omgewing al vir byna tien jaar lank voortduur. Een 50 kg-sak voer kan ongeveer 15 ooie per dag voer. Die voer is vanaf...
deur Forum Nuus | Aug 14, 2019 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Vandag is Afrikaanse taaldag. Omdat die ontwikkeling van ’n taal, soos Afrikaans, oor baie, baie jare plaasvind, kan mens nou nie werklik van ’n geboortedag van die taal praat nie. Maar 14 Augustus is ’n belangrike datum omdat agt begeesterde mans op dié dag in 1875...
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 7 Augustus vanjaar opleiding onder leiding van David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die Suidstreek, vir dié burgerregteorganisasie se Rondeberg-buurtwag aangebied. Dié buurtwag vorm deel van die Malmesbury-takstruktuur, en ongeveer...