deur AfriForum | Sep 5, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het in samewerking met rolspelers in die Witrivier-distrik weer eens ’n poging tot onregmatige grondbesetting die nekhou toegedien. Dít volg nadat ’n dringende hofbevel op 28 Augustus 2019 bekom is teen ’n groot groep mense wat Gustav Kruger se grond...
deur AfriForum | Aug 28, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) is bekommerd oor die veiligheid van leerders en personeel van skole in die Pretoriase middestad nadat AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan saam met die SAPD en taxi’s die Prinshofskool vir...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum neem met groot kommer kennis van die R1,7 miljard wat aan 37 920 mense oorbetaal is vir finansiële vergoeding nadat die meeste van dié aansoekers nie in grond belang gestel het nie, maar eerder finansiële vergoeding wou ontvang. Die verslag waarin hierdie...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n beroep op die Addo- en Kirkwood-gemeenskap om hul veiligheid en paraatheid op te skerp. Dié gebied is sedert einde Maart deur sewe plaasaanvalle geteister. In die mees onlangse geval, op 1 Augustus omstreeks 20:30, is 24...
deur AfriForum | Aug 2, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum spreek sy kommer uit oor berigte dat die SAPD sonder enige inhegtenisnemings uit die Johannesburgse middestad onttrek het om bloedvergieting tydens die onrus te voorkom. Die SAPD het in wese daarom bevestig dat hul taktieke om...
deur AfriForum | Jul 31, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die balju en die SAPD het aan die einde van verlede week begin om onwettige en ongewenste strukture van mnr. Fernando Goncalves se grond buite Rustenburg te verwyder. Dít volg na AfriForum die hoë hof in Mahikeng dringend genader en ’n bevel bekom het om grondgrype op...