deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Brits, Coligny, Hartbeespoort, Koster, Mooinooi, Rustenburg en Zeerust het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 16:00 en 06:00 in...
deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Benoni en Springs het op 13 Maart 2020 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Die SAPD, plaaslike GPF’s en ander buurtwagte was ook by dié patrollie betrokke. Altesaam 141...
deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek altesaam 141 gemeenskappe regoor die land by hul nasionale patrollie betrek. Die doel van dié patrollie is om gemeenskappe teen misdaad te mobiliseer, maar ook om hoë sigbaarheid en samewerking tussen...
deur AfriForum | Feb 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en die HPG (Heritage Protection Group) het op Saterdag 22 Februarie 2020 in Ellisras hul amptelike samewerking aangekondig. Die doel van dié samewerkingsooreenkoms is om op geweldsmisdaad te fokus en wedersyds ondersteuning te bied met onder meer hulp tydens...
deur AfriForum | Feb 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 23 Februarie 2020 ’n noodboodskap op hulle telegramgroep ontvang. ’n Verdagte was besig om een van die taklede se voertuig met klippe te bestook en het aggressief opgetree. Lede van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op die boodskap...
deur AfriForum | Feb 14, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is gereed om plaaseienaars in die Vrystaat by te staan en vir hulle in die bresse te tree teen onwettige grondgrypaksies nadat Mandisa Makesini, EFF-leier in die Vrystaat, vroeër vandeesweek te kenne gegee het dat die EFF eersdaags arbitrêr plase in die...