deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar teen die konsepbeleid en ‑beleidsaanwysing oor die snel ontplooiing van elektroniese kommunikasienetwerke en ‑fasiliteite (die sogenaamde 5G-beleid) by die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie...
deur AfriForum | Aug 31, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum neem met misnoeë kennis van die verduideliking van lt.genl. Yolisa Matakata, Wes-Kaapse polisiekommissaris, oor die onnodige hardhandige optrede teen lede van die toerismebedryf in Julie. AfriForum het op 24 Julie 2020 ’n brief aan...
deur AfriForum | Aug 31, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 28 Augustus ’n buurtwag in Vredendal gestig. Dié buurtwag is die organisasie se negende veiligheidstruktuur wat in die Matzikama-distrik op die been gebring is. Alvorens ’n buurtwag gestig mag word, word 30 gedragskodes benodig. Die bestuur bestaan...
deur AfriForum | Aug 28, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Worcester-tak het op 26 Augustus ’n buurtwag in De Doorns gestig. “Die De Doorns-gemeenskap neem self verantwoordelikheid vir hul veiligheid en die buurtwag sien daarna uit om met die SAPD en plaaslike veiligheidsinstansies saam te werk om ’n veiliger...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kuruman se brandbestrydingspan het op 22 Augustus hande met die Kuruman SAPD en distriksraad gevat om ’n veld waar rowers en ander misdadigers gereeld wegkruip, te brand om sodoende misdaad in hierdie gebied te bekamp. Verder het die...
deur AfriForum | Aug 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 20 Augustus in samewerking met die SAPD in dié dorp ’n sigbaarheidspatrollie gehou wat tot die vroeë oggendure geduur het. Die doel van die patrollie was om misdaadvoorkoming te bewerkstellig deur die sigbaarheid van...