deur AfriForum | Sep 11, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-tak het van 7 tot 11 September sy #VegEnBou-week in dié dorp gehou. Taklede, vrywilligers, plaaslike ondernemings én skoolleerders het deur die loop van die week saamgewerk om die dorp op te knap en hoop te skep in dié gemeenskap wat veral...
deur AfriForum | Sep 11, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Malalane-buurtwag het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié vlieëniers gaan die AfriForum-buurtwagte in die Laeveld voortaan met veiligheidsaksies ondersteun. Hommeltuie is reeds met groot sukses gebruik tydens die Spioenkop- en...
deur AfriForum | Sep 10, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is van mening dat die nuwe toedrag van sake rakende die groen vuurwapenlisensies verreikende gevolge vir die groot hoeveelheid houers van groen lisensies inhou. Dit volg nadat SA Jagters op 8 September ’n brief van die staatsprokureur se kantoor ontvang het...
deur AfriForum | Sep 8, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg het op 3 September ’n arrestasie in samewerking met Heidelberg se SAPD uitgevoer. Dié buurtwag is skaars ’n maand gelede gestig, maar het reeds sukses in die dorp behaal. ’n Buurtwaglid het ’n vermeende dief betrap terwyl hy besig...
deur AfriForum | Sep 2, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 September sy beheerkamer vir die noordstreek in Ellisras amptelik geopen. Dié beheerkamer sal AfriForum se buurtwagte in die noordstreek 24 uur per dag, sewe dae ’n week met operasionele take bystaan, asook tydens...
deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 28 Augustus daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor.Die voertuig is tydens ’n gesamentlike aksie met die Standerton SAPD opgespoor. Die voertuig is opgemerk in Mispelstraat in Kosmospark. Die patrolliebeamptes het...