deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Uitspraak is vandag in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein voorbehou in AfriForum se appèlsaak teen die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid. Dít volg nadat die Noord-Gautengse hooggeregshof op 26 April 2018 uitspraak gelewer het...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Afgevaardigdes van die burgerregteorganisasie AfriForum sal vir die volgende twee dae die twaalfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland bywoon. Vanjaar se tema is “Onderwys, taal en die menseregte van minderhede”. AfriForum...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake, verteenwoordig dié organisasie en die belange van Afrikaans by ’n werkgroepvergadering van die Verenigde Nasies (VN) se Afrika-Midde-Oosterse Forum vir Onderwys, Taal en die Menseregte van Minderhede. Dié byeenkoms vind...
deur AfriForum | Aug 26, 2019 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum is trots om vanjaar weer deel te kon wees van die vierde Monumentale Cantus Koorfees wat op 24 Augustus 2019 by die Voortrekkermonument plaasgevind het. Hierdie wonderlike inisiatief het vier jaar gelede ’n werklikheid geword onder...
deur AfriForum | Feb 21, 2019 | Artikels, Taal Mediaverklarings
Wêreldmoedertaaldag word sedert 2000 jaarliks op 21 Februarie gevier om die bewustheid van taalkundige en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid te bevorder. Dit is op 17 November 1999 deur Unesco aangekondig. Die viering van internasionale moedertaaldag is ook...