deur AfriForum | Jun 25, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die beweerde wangedrag en magsvergrype van sekere lede van Tshwane se metropolisiedepartement (TMPD) aangekondig. Dié burgerregteorganisasie staan tans ook twee slagoffers van beweerde magsmisbruike deur die TMPD by....
deur AfriForum | Jun 23, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Ná volgehoue druk deur AfriForum word Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, uiteindelik in die Randburgse Landdroshof vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak is egter vandag weens die COVID-19-pandemie tot...
deur AfriForum | Jun 23, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag aangekondig dat sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, amptelik deur die Botswana-regering aangestel is om dié regering te verteenwoordig in ’n hoëprofielgeldwassery-en-bedrogsaak waarby sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe,...
deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum en adv. Gerrie Nel het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid ’n bewaringsbevel opgestel het om te verhoed dat die Nova-eiendomsgroep (vir alle praktiese doeleindes ’n voortsetting van Sharemax) die maatskappy se...
deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel verteenwoordig tans inwoners van Ballito wat onder munisipale vredesbeamptes van die KwaDukuza Munisipaliteit se onbillike en arbitrêre optrede deurgeloop het. AfriForum het reeds in Mei versoek...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het op 5 Junie 2020 in reaksie op ’n brief van adv. Etienne Vermaak, die Bergrivier Munisipaliteit se regsverteenwoordiger, duidelikheid versoek oor hoeveel ondersoeke daar tans is na die optrede van Jerome Pedro, ’n...