deur AfriForum | Okt 6, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die gemeenskap van Senekal toegespreek en plaasaanvalle en -moorde as ’n vorm van terreur bestempel. Dié aankondiging volg op die moord op Brendin Horner (22), wat onlangs wreedaardig vermoor is op ’n plaas buite dié...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum het vandag skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees nie. Dié burgerregteorganisasie beskryf die Minister se stelling as irrasioneel en diskriminerend. Dit volg nadat Cele gister...
deur AfriForum | Aug 25, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Lt. Genl. Khehla John Sitole, Nasionale Polisiekommissaris, vandag versoek om ’n vergadering te belê om strategieë en voorstelle te bespreek om plaasaanvalle en -moorde te bekamp. AfriForum het ook versoek dat die organisasie...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum se veiligheidstrukture het vandag aan die versetstoet teen plaasaanvalle in Naboomspruit deelgeneem, waar drie verdagtes in ’n plaasmoord vandag in die plaaslike landdroshof verskyn het. Alwyn van Zyl (79) is in Maart vanjaar tydens ’n aanval op sy plaas by...
deur AfriForum | Aug 7, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum se veiligheidstrukture was vandag deel van ongeveer 500 voertuie wat aan ’n versetstoet deelgeneem het. Die stoet het bestaan uit verskeie organisasies, landelike veiligheidstrukture en lede van die publiek, wat hul misnoeë te kenne wou gee oor die vlaag...
deur AfriForum | Aug 4, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele skrywe aan die parlement gerig om ’n openbare verhoor oor plaasmoorde te hou. Die skrywe is gerig aan Tina Joemat-Pettersson, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, ná ’n skerp toename...