deur AfriForum | Jul 31, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy skok uitgespreek oor Eskom se jongste rekordverlies van R20,7 miljard vir die 2019-boekjaar tot einde Maart. Die kragreus se skuld oorskry nou R440 miljard. Dr. Eugene Brink, AfriForum se strategiese raadgewer vir...
deur AfriForum | Jun 25, 2019 | Artikels, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Opposisiepartye het pres. Cyril Ramaphosa vandag in die parlement in die debat oor sy staatsrede op verskeie aspekte van sy staatrede, soos die reddingsboei vir Eskom, gekap. Ramaphosa het verlede week tydens sy staatsrede aangekondig dat Eskom ’n reddingsboei van...