deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 20 Februarie die vleie in Witrivier met ’n hommeltuig verken. Die doel van dié projek is om die gebied te verken en moontlike voetpaaie en wegkruipplekke aan te teken sodat lede met voetpatrollies hierdie gebiede kan deursoek....
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 24 Februarie agt hommeltuigbatterye ter waarde van R23 000 aan die veiligheidstrukture van Hartbeesfontein en Klerksdorp onderskeidelik oorhandig. Die tak het in 2020 ’n hommeltuig aangekoop wat nou hoofsaaklik in Hartbeesfontein...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen die begrotingsrede wat Tito Mboweni, minister van finansies, vandag gelewer het, onderskryf weereens dat die regering nie oor die vermoë beskik om Suid-Afrika doeltreffend te regeer nie. Die ekonomie kan eenvoudig nie...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het ’n deurbraak gehad toe die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit ná ’n insiggewende vergadering begin het om onwettige stortingsterreine skoon te maak en om paaie in dié dorp te herstel. AfriForum se plaaslike takbestuur het op 16...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heilbron het vandeesweek gevaarlike slaggate in Langmarkstraat in dié dorp herstel. Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit het 15 sakkies teer verskaf waarmee die tak vyf gevaarlike slaggate herstel het. Die pad word eintlik deur SANRAL onderhou,...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Hartbeespoort-tak het op 23 Februarie noodwaterpunte voorsien en herstelwerk aan infrastruktuur gedoen. Dit volg nadat inwoners van Meerhof, Ifafi en Melodie vanaf 21 tot 23 Februarie geen toegang tot water gehad het nie. AfriForum, die bestuur van Xanadu...