deur AfriForum | Feb 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 24 Februarie 2021 die pompstasie en die sypaadjies in die dorp skoongemaak om die onversorgde toestand van die dorp te verbeter. Dit volg nadat verskeie gemeenskapslede gekla het oor die toestand van die dorp en die...
deur AfriForum | Feb 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brits het op 23 en 24 Februarie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Soetdoring-tak, die Vryheidsfront Plus, Buco-Brits en plaaslike boere herstelwerk aan die Bethanie-pad gedoen. Die projek is van die R511 tot by die Berseba-,...
deur AfriForum | Feb 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het Laerskool Marietjie van Niekerk op 24 Februarie gehelp om die klaskamers, die administrasiegeboue en die skoolsaal te saniteer. Personeel van dié laerskool het vroeër die maand positief getoets vir COVID-19 en die skool moes...
deur AfriForum | Feb 25, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n ingrypende wending in die stryd vir die wettige gebruik van ivermektien aangekondig. AfriForum en dr. George Coetzee is die afgelope maand in ‘n regstryd met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir...
deur AfriForum | Feb 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 24 Februarie 2021 gehelp om die dorp se polisiestasie op te ruim. Dit volg nadat SAPD-lede met die tak gepraat het oor die algehele netheid van gedeeltes van die perseel. Die stasie het nie die nodige toerusting om die hele perseel...
deur AfriForum | Feb 25, 2021 | Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagleier in Hartbeesfontein, Peet Naudé, is vandeesweek met ’n toekenning vir uitmuntende diens wat tot die bevordering van veiligheid in die gemeenskap van Hartbeesfontein gelei het, vereer. Naudé is ’n uitnemende leier wat die buurtwag geïnspireer...