Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, verduidelik in dié video waarom die burgerregte-organisasie in die hof veg om die KZN-regering te dwing om ’n skool vir die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla te...
Die hoë hof in Pietermaritzburg het vandag in AfriForum en die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla se guns beslis om die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement te dwing om vir hulle ’n skool te bou, soos wat reeds meer as ’n dekade tevore onderneem is. Hierdie saak duur al...
Sowat 100 leerlinge van 26 debatspanne het die afgelope naweek aan AfriForum se jaarlikse Dink of Sink-skoledebatskompetisie se nuwe streeksuitdun in die Verre-Noorde deelgeneem. Dit is die eerste keer dat Dink of Sink ’n uitdunrondte in die Verre-Noorde aanbied en...
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 Julie 2019 opleiding in verskillende veiligheidsmodules vir verskeie Mpumalanga-buurtwagte aangebied. Buurtwagte van Piet Retief, Witrivier, Middelburg, Nelspruit, Lydenburg, Machadodorp, Delmas, Argent,...
Die burgerregte-organisasie AfriForum neem met waardering kennis van die mosie wat pas deur die Nederlandse parlement aanvaar is. Dié mosie versoek dat die Nederlandse regering standpunt teen die Suid-Afrikaanse regering se voorgenome proses van onteiening sonder...
AfriForum is reeds jare lank saam met die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) besig met litigasie om die inwerkingstelling van hidrobreking vir gasontginning in die Karoo te verhoed. Vandag is ’n oorwinning in die appèlhof in Bloemfontein behaal waar die...