deur AfriForum | Aug 7, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum is gereed om kommentaar op die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in te dien sodra die tydperk vir openbare deelname oopgestel word. Die burgerregte-organisasie het hierdie sosialistiese plan van die ANC sedert die aankondiging daarvan...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het die afgelope naweek veiligheid in hul gebied opgeskerp deur gedeeltes van die heining langs die treinspoor reg te maak nadat sowel die Oos-Moot- as Moot-buurtwagte op 25 Julie te voet aan patrollies deelgeneem het. Buurtwaglede het...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum neem met groot kommer kennis van die R1,7 miljard wat aan 37 920 mense oorbetaal is vir finansiële vergoeding nadat die meeste van dié aansoekers nie in grond belang gestel het nie, maar eerder finansiële vergoeding wou ontvang. Die verslag waarin hierdie...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n beroep op die Addo- en Kirkwood-gemeenskap om hul veiligheid en paraatheid op te skerp. Dié gebied is sedert einde Maart deur sewe plaasaanvalle geteister. In die mees onlangse geval, op 1 Augustus omstreeks 20:30, is 24...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen Fikile Mbalula, voormalige minister van sport, by die Brooklyn-polisiestasie ingedien. Dit volg nadat Sedgars Sport, ’n sportprodukteverskaffer, na bewering tussen R300 000 en R680 000 in...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het in Julie op 15 voorvalle gereageer en in samewerking met die SAPD en sekuriteitsmaatskappye aan verskeie klopjagte deelgeneem. Daar is onder meer op onwettige ammunisie en dwelms beslag gelê, en 10 vermeende verdagtes is...