deur AfriForum | Aug 28, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 12 Augustus 2019 en weer op 26 Augustus 2019 ’n e-pos aan die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteraad gestuur waarin die 2018/2019-termyn se finansiële en termynverslae na regte, soos bepaal deur die Wet op die Bevordering...
deur AfriForum | Aug 28, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Augustus 2019 besoek by die Laerskool Delmas afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met...
deur AfriForum | Aug 26, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 24 Augustus 2019 saam met die polisie en ander veiligheidsrolspelers ’n sigbaarheidspatrollie in De Plaat, Velddrif, Port Owen en Laaiplek gehou. Hierdie patrollie, wat verhoogde sigbaarheid bewerkstellig het, het van 21:00 tot...
deur AfriForum | Aug 26, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Williston-tak het op 23 Augustus 2019 ’n ledevergadering gehou. Tydens hierdie vergadering het J.D. Smit, voorsitter van dié tak, die lede meer van AfriForum vertel, asook waarmee die tak die afgelope jaar besig was. Dr. Theo de...
deur AfriForum | Aug 26, 2019 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum is trots om vanjaar weer deel te kon wees van die vierde Monumentale Cantus Koorfees wat op 24 Augustus 2019 by die Voortrekkermonument plaasgevind het. Hierdie wonderlike inisiatief het vier jaar gelede ’n werklikheid geword onder...
deur AfriForum | Aug 23, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Alberton, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston en Springs het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, GPF’s en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan die polisie se Operasie Masakhane in die Kempton Park-gebied...