Samewerking tussen AfriForum se Nuwerus-plaaswag en die SAPD in Malmesbury het op 9 September 2019 tot die suksesvolle arrestasie van twee Japannese burgers gelei wat vermoedelik skaars reptiele in Namakwaland stroop en dan uitvoer. Die groot gordelakkedis, ook bekend...
AfriForum het op Maandag 9 September 2019 ’n brief gerig aan Stevens Mokgalapa, burgemeester van die Tshwane-metro, oor die onwettige herwinners wat oorkant SuperSport-park in Centurion woon. AfriForum-lede gekla het oor die groot veiligheid- en ander bedreigings wat...
AfriForum besoek vandag die Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla om met plaaslike leiers en die gemeenskap te vergader oor die burgerregte-organisasie se onlangse hofstryd wat hulle names dié gemeenskap teen die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement gewen het. Regter...
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Noordwes se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se...
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 7 September 2019 ’n selfverdedigingkursus vir vroue aangebied onder leiding van Fortis Pro Active Defence Solutions. Tydens dié opleiding het die vroue geleer om basiese selfverdedigingstegnieke te gebruik. Van die tegnieke...
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 7 September 2019 met Job Mokgoro, premier van Noordwes, ontmoet tydens die Coligny Peace Festival. Gemeenskapslede het Mokgoro genooi om ’n boodskap van hoop te deel. Stefan Niemand, voorsitter van AfriForum se Lichtenburg-tak,...