deur AfriForum | Sep 27, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 18 September 2019 twee spekboompies by Laerskool Lydenburg geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Dit is die eerste van ’n reeks boomplantaksies wat AfriForum se takke in Mpumalanga gedurende September aanpak....
deur AfriForum | Sep 27, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Erfenisdag vier olienhoutbome by die Groot Trek Monumente buite Vryburg geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die tak het onlangs ook die monumente se heining herstel. Volgens Alta...
deur AfriForum | Sep 26, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het vyf witstinkhout- en vyf kannabasbome by verskeie skole en die dorp se aftree-oord geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Eugene van Aswegen, AfriForum se distrikskoördineerder...
deur AfriForum | Sep 26, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het in samewerking met die Riviera Huiseienaars-, Inwoners- en Besigheidsorganisasie (Rhibo) op 20 September 2019 ’n stuk grond op die hoek van Annie Bothalaan en Viljoenstraat in Riviera geteer. Dít volg nadat die tak die afgelope tyd talle...
deur AfriForum | Sep 25, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op Woensdag 18 September 2019 tien Vanwykshoutbome by Hoërskool Waterkloof geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Dit is die eerste van ’n reeks boomplant-aksies wat AfriForum se takke in Pretoria gedurende September...
deur AfriForum | Sep 25, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het onlangs vlak 2-noodhulpopleiding in die omgewing aangebied en 12 gemeenskapslede het die kursus voltooi. Dié opleiding vorm deel van ’n opleidingsprogram wat deur AfriForum se veiligheidstrukture van stapel gestuur is om...