deur AfriForum | Sep 30, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 28 September 2019 witstinkhout- en witkareebome in die Luscombe-parkie, Rademeyer- en Oosthuizenstraat geplant, asook in die buurdorp De Rust as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Arno...
deur AfriForum | Sep 30, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Hessekwa-tak het op 28 September 2019 17 bome in Stilbaai geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Arno Greyling, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Suid-Kaap, beoog die organisasie om vanjaar...
deur AfriForum | Sep 27, 2019 | Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Woensdag, 25 September 2019 ’n nuwe tak in Pietersburg, sowel as ’n buurtwagkomitee gestig. Die bestuurslede is Marius Fourie (voorsitter), Hennie de Vos (ondervoorsitter), Lylani Seitz (sekretaris/tesourier), Leatithia...
deur AfriForum | Sep 27, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum het op Saterdag 21 September 2019 gehelp om vyf gewapende rowers in hegtenis te neem ná ’n jaagtog van meer as 130 km. Acsu Sekuriteit in Ermelo het hulp ontbied ná hulle die rowers tydens ’n winkelplundering op heterdaad betrap het en die rowers op...
deur AfriForum | Sep 27, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Laeveld-takke het oor die afgelope maand nuwe brandbestrydingstoerusting ontvang. Dié toerusting is aan die Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit en die Witrivier- en Machadodorp-buurtwagte geskenk. “Hierdie toerusting gaan ons help om wegholbrande in...
deur AfriForum | Sep 27, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 18 September 2019 sestig maroelabome by Laerskool Witrivier, Hoërskool Rob Ferreira, Uplands College en Laeveld Akademie in Witrivier geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. AfriForum se takke in Mpumalanga beplan...