deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar nagenoeg 2 530 bome landwyd geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se nasionale boomplantmaandprojek. Ter afsluiting van hierdie projek het AfriForum, Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand in die laaste week van September meer as 500...
deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het pas bevestiging ontvang dat die tydperk vir die indiening van kommentaar op die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) tot 29 November 2019 uitgestel is. Die aanvanklike sluitingsdatum was 11 Oktober 2019, soos genoem in AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 20 September 2019 vyf bome in Kimberley geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Lize-Mari Smit, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Karoo, beoog die organisasie om vanjaar...
deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 28 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Tydens hierdie aksie het sowel die tak as inwoners van die Jordania-uitbreiding ’n groot gebied in Reitzstraat by die ingang van Jordania skoongemaak. Al die rommel in die...
deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 20 September 2019 drie bome by die Laerskool M.W. de Wet geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Peter Kingsley, voorsitter van AfriForum se Edenvale-tak, beoog die organisasie om...
deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum moedig die publiek aan om kommentaar teen die vernietigende wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) in te dien. Die indieningstydperk vir kommentaar sluit op 11 Oktober 2019. AfriForum het verlede maand sy kommentaar...