deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Noord-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié provinsie se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat die markondersoek na privaat gesondheidsorg ’n aandagafleier van die massiewe probleme in openbare gesondheidsorg is. Dr. Eugene Brink, gesondheidswoordvoerder by AfriForum, sê die ondersoek maak onnodig...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het op 20 September 2019 agt bome by die Little Angels-dagsorgsentrum in dié dorp geplant as deel van die burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Gonda Louw, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Kalahari,...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Reitz het op 30 September 2019 vier bome by die Hoërskool Reitz geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Jp Nel, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Hoogland, het AfriForum reeds vanjaar...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
’n Patrolleerder van Uitsig het op 29 September 2019 ontdek dat sy beursie gesteel is nadat hy boodskappe van sy bank ontvang het oor aankope met sy kaart wat hy nie self gemaak het nie. Met verdere ondersoek by die vulstasie waar die kaart vroeër gebruik is, het die...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Postmasburg het op 28 September 2019 vier bome by die dorp se ouetehuis geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Gonda Louw, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Kalahari, het AfriForum...